Andriëtte by Danskraal
Danskraal 2026-08-01, 20:30
About Andriëtte by Danskraal
Maak gereed vir ’n onvergeetlike aand by Danskraal, saam met die geliefde Afrikaanse sangeres Andriëtte. Met haar kragtige stem, hartroerende treffers en opregte verhoogpersoonlikheid bring Andriëtte ’n vertoning vol emosie, energie en saam-sing oomblikke. Van haar grootste gunstelinge tot nuwe musiek. Jy wil hierdie optrede by Danskraal nie wil misloop nie. T’c and C’s: Geen Onder 18’s Deure 19:30 oop. Optrede begin 20:30 Reg van toegang voorbehou Streng ID kontrole Dress code: smart casual
Location
Danskraal: Northumberland Road, Bellville, 7530, South Africa
Book Now
Available Tickets:
| Seat Category | From | To |
|---|---|---|
| General Admission | R 150.00 | R 150.00 |