PRG 2001 - 25 Year Reünie/Reunion
PRG 2001 - 25 Year Reünie/Reunion

De Clapmuts Farm 2026-08-14, 18:00

About PRG 2001 - 25 Year Reünie/Reunion

Paul Roos Gymnasium Class of 2001 – 25-Year Reunion Dinner

Join your fellow Paul Roos Gymnasium Class of 2001 classmates as we celebrate 25 years since matriculating. Reconnect with old friends, share memories, and enjoy an evening of great food, wine, and conversation.

Date: Friday, 14 August 2026 Time: Arrival from 18:00 | Dinner starts at 18:30 Venue: De Clapmuts Plaas, R44 Stellenbosch (Corner of the R44 and Elsenburg Road)

Reunion Dinner Ticket – R400 per person

Your ticket includes:

  • Reunion dinner (for old boys only)
  • Wine on the tables
  • Access to the Class of 2001 reunion celebration

Please note:

  • A cash bar will be available at the venue.
  • This ticket is for the reunion dinner only.
  • Match tickets for any sporting fixtures on the day are not included and must be arranged separately.
  • The reunion dinner is only for the Old Boys and not for Companions

Optional Return Shuttle – R125 per person

For your convenience, a return shuttle service is available.

Shuttle Route: Stellenbosch Town Centre → De Clapmuts Plaas → Stellenbosch Town Centre

Please note:

  • The shuttle ticket must be purchased separately from the dinner ticket.
  • Shuttle seats are limited and subject to availability.
  • Guests who prefer to make their own transport arrangements may do so and do not need to purchase a shuttle ticket.

Important Information

  • Reunion dinner and shuttle tickets are sold separately, allowing guests to choose the options that suit them best.
  • Space is limited, and tickets will be available on a first-come, first-served basis.
  • During checkout, attendees will be asked to provide their matric year for verification purposes.

We look forward to celebrating this milestone with the Paul Roos Gymnasium Class of 2001.

Paul Roos Gimnasium Matriekklas van 2001 – 25 Jaar Reünie Dinee

Sluit aan by jou mede-matrikulante van die Paul Roos Gimnasium Matriekklas van 2001 ter viering van 25 jaar sedert julle matriek voltooi het. Kom kuier weer saam, haal herinneringe op en geniet ’n aand van heerlike kos, wyn en goeie geselskap.

Datum: Vrydag, 14 Augustus 2026 Tyd: Aankoms vanaf 18:00 | Dinee begin om 18:30 Plek: De Clapmuts Plaas, R44 Stellenbosch (hoek van die R44 en Elsenburgweg)

Reünie Dinee Kaartjie – R400 per persoon

Jou kaartjie sluit in:

  • Reünie dinee (slegs vir oud-skoliere)
  • Wyn op die tafels
  • Toegang tot die Matriekklas van 2001 se reünieviering

Neem asseblief kennis:

’n Kontantkroeg sal by die venue beskikbaar wees. Hierdie kaartjie is slegs vir die reünie dinee. Kaartjies vir enige sportwedstryde op die dag is nie ingesluit nie en moet afsonderlik gereël word. Die reünie dinee is slegs vir oud-skoliere en nie vir metgeselle nie. Opsionele Retour Pendeldiens – R125 per persoon

Vir jou gerief is ’n retour pendeldiens beskikbaar.

Pendeldiens Roete: Stellenbosch Middedorp → De Clapmuts Plaas → Stellenbosch Middedorp

Neem asseblief kennis:

Die pendeldienskaartjie moet apart van die dinee-kaartjie aangekoop word. Sitplekke op die pendeldiens is beperk en onderhewig aan beskikbaarheid. Gaste wat hul eie vervoer wil reël, hoef nie ’n pendeldienskaartjie aan te koop nie. Belangrike Inligting Dinee- en pendeldienskaartjies word afsonderlik verkoop sodat gaste die opsies kan kies wat hulle die beste pas. Plek is beperk en kaartjies sal op ’n eerste-kom-eerste-bedien basis beskikbaar wees. Tydens die besprekingproses sal deelnemers gevra word om hul matriekjaar te verskaf vir verifikasiedoeleindes.

Location

De Clapmuts Farm: R44 Stellenbosch, Stellenbosch, 7600, South Africa

Book Now

Available Tickets:

Seat Category From To
General Admission 1 R 125.00 R 400.00